New blog posts

26th November 2017

11 October, 2017 by Administrator

We have a new look poster this year,...

Motorcycle Toy Run celebrates 35 years in 2017
Motorcycle Toy Run celebrates 35 years in 2017

9 July, 2017 by Administrator

This annual biker charity event has become a...

View all blog entries →

Blogs Archive

Change

Changing the world, one child at a time

 

Mekayla Memorial Street Party

 
 
Dankie vir alles wat julle doen vir ons.
 
Anne-Marie Slabbert
 
 

About

This project was started by Anne-Marie Slabbert in Leeuhof, Vereeniging.

as an  annual Street Party for the Leeuhof children which is dedicated to her three year old daughter Mekayla Slabbert who tragically passed on after being hit by a truck in front of the Leeuhof Cafe in Vereeniging. the entire community was deeply shocked and over 400 members attended the funeral.

Leeuhof is home to a large number of poor families where the children do not know the luxury of the festive season, and sometimes do not even have food on Christmas day

Previously Anne- Marie distributed gifts she received from representatives to the community but after her daughters tragic death she started the Mekyala Memorial Street party for the children of Leehof to share some joy during these festive times with the unfortunate children, which became yearly event since December 2013.

Mekayla was a beautiful, cheerful toddler, dearly loved by the Leeuhof community, who shared love, light and joy wherever she went and with these events we want to continue to share love light and joy with the children in Leeuhof in memory of this little piece of sunshine that was loved and still missed by many.

Anne-Marie Slabbert die stigter:

Leeuhof is ‘n baie arm gemeenskap in Vereeniging. Ek poog om vir die kinders elke jaar n kerspartytjie te gee, omdat hulle nie die vreugde van Kersfees ken nie. Baie van hulle het nie eers kos op Kersdag nie.

Ek het dit sover moontlik vir hulle dit gegee terwyl ek nog in ‘n winkel daar gewerk het – ek het altyd iets by my reps gekry en dit dan aan die kinders uitgedeel, tot 2012 waarna ek ‘n Straatpartytjie vir die kinders begin reël het.

My dogtertjie is dood in ‘n ongeluk, en almal het my aangeraai om dit te stop, maar toe ‘n groep “bikers” vir die kinders sop kom uitdeel het, het ek besef hoe baie die kinders my nodig het. Een man het met my gepraat en gesê ek moet dit weer begin reël.

Ek het nie meer op dieselfde plek gewerk nie, maar met die hulp van die Here en gebede kon ek vir die kinders hulle partytjie gee in 2013. Hulle was so opgewonde!

Ek doen dit in my dogtertjie se naam, want sy is my inspirasie om aan te gaan. Leeuhof is n gemeenskap waar daar baie drank- en dwelmmisbruik is. Ek sal dit so baie waardeer as u my kan help, al is dit net om by my groep aan te sluit en bewusmaking vir Mekayla te bevorder. Baie dankie vir u belangstelling.

(Mekayla was 3jaar en ‘n week oud toe die ongeluk gebeur het. Sy was ons sonskynkind. Sy was nog jonk, maar het baie omgegee vir ander. Met haar begrafnis was daar oor die 400 mense – baie van Leeuhof. Sy het almal aangeraak met haar liefde